loader image
Skip to main content
Short description of the module
This module primarily focuses on select lifestyle diseases and wellness promotion. It will also address infectious diseases as they relate to lifestyle-related health issues. Topics will include the physiological and cellular aspects of various chronic diseases such as cancer, bone disorders, diabetes, aging, muscle atrophy, and opportunistic infections.

+++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Kort beskrywing van die module
Hierdie module fokus hoofsaaklik op sekere lewenstylsiektes en die bevordering van welstand. Dit sal ook aansteeklike siektes aanspreek in die konteks van lewenstylverwante gesondheidskwessies. Onderwerpe sluit in die fisiologiese en sellulêre aspekte van verskeie chroniese siektes soos kanker, beensiektes, diabetes, veroudering, spierswakheid en opportunistiese infeksies.